Engels met afrikaanse olangnderskrifte
-
Stap 1:
Kies jou kursustaal.
-
Stap 2:
Skep 'n rekening en dan kan jy met die kursus begin.
-
Stap 3:
Wanneer jy die kursus voltooi het, laai jou sertifikaat af en druk dit uit.
Begin die kursus
Die Pangolin Guardians-kursus sal ongeveer 15 minute neem om te voltooi.